Home » Nuuskaarte  »  Spesiale Kaarte  »  Moord in Suid-Afrika

Moord in Suid-Afrika

SUID-AFRIKA – Moord en geweld in Suid-Afrika het epidemiese proporsies bereik sedert die ANC regering aan bewind gekom het gedurende 1994. Na meer as 20 jaar in bewind, het die ANC regering ‘n rekord opgebou. Daar is baie insidente wat nie gedokumenteer is nie, maar wat is regtig besig om in Suid-Afrika te gebeur en is daar enige oplossings?

Dit is maklik om gerieflik weg te kyk wanneer jou eie lewe nie bedreig word nie, maar baie mense se lewens is op die spel. Kan die wêreld werklik bekostig om agteroor te sit terwyl so baie lande aktief betrokke was om die ANC, ‘n “voormalige terroriste organisasie”, aan bewind te kry van ‘n land wat voorheen kernwapens besit het en wat op die drumpel was om die ruimte reisies te betree?

Terwyl die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) verantwoordelik is vir wetstoepassing, bevind die polisie en die ANC leierskorps hulself gereeld in die media se hoofopskrifte, maar meesal om die verkeerde redes. Kom ons stel ondersoek in na die oorsake, die huidige situasie, en potensiële oplossings.

MoordeNuus Verslae StatistiekNuus Verslae

 

KML-LogoFullscreen-LogoQR-code-logoGeoRSS-LogoWikitude-Logo
Horror in South Africa

loading map – please wait…

Harding Murders: -30.583333, 29.883333
Paulpietersburg Murders: -27.416667, 30.816667